Van die N1 deur die Karoo tot die N2 se Overberg-draaie — die Wes-Kaap is padstal -wêreld. Hieronder is elke geregistreerde padstal in die provinsie, met produkte, ure en resensies op die kaart.
Sien hulle op die kaartHet jy 'n padstal in die Wes-Kaap? Lys dit in 'n paar minute — geen webwerf nodig nie.